Spyskaart

Ontbyt

Ontbyt tot en met 11 uur
DAGBREEK
48.00
2 eiers, 2 repies spek, 1 roosterbrood, 1 tamatie, 1 porsie skyfies
OMELET
32.00
2 eiers met kaas ingesluit, 1 roosterbrood
Kies van die volgende
Sampioene, Uie, Skyfies, Rissies
20.00
Motzarella kaas, Cheddar kaas
22.00
Feta kaas, Pikante rissie (peppadew), Spek, Salamie
23.00
DIE STADSBOER ONTBYT
95.00
2 eiers, 3 repies spek, 1 roosterbrood, 1 tamatie, 1 porsie skyfies 150g perfek gebraaide kruisskyf, 125g grofgemaalde boerewors

Deur die dag

VIR DIE KARNIVOOR

STAP 1 Kies jou snit en gram
300g kruisskyf
90.00
500g kruisskyf
115.00
500g T-been
105.00
500g stadsboer ribeye op die been
125.00

STAP 2 Kies jou sous
Peper, Sampioen, Roomknoffel, Kaas
20.00

STAP 3 Kies jou bykosse
Skyfies met geheime speserye of Pap en sous
22.00
Uieringe of kapokaartappels (mash)
22.00
Tradisionele braaibroodjie
25.00
Griekse slaai
28.00
Ouma Fourie se paptert of Tradisionele braaibroodjie
30.00
met ekstra spek en blatjang of Jason se groente gereg.

Grofgemaalde Hamburgers (200g)

TRADISIONELE BURGER
80.00
Skyfies met geheime speserye en uieringe.
KAAS BURGER
90.00
Skyfies met geheime speserye en uieringe.
KEVIN SE SPESIALE BURGER
100.00
Spek en kaas, Skyfies met geheime speserye, uieringe
Jou ma se burger
150.00
2x Grofgemaalde 200g patties, Spek en kaas, 2 souse

Koe ke le koo

Stap 1 Kies jou hoender
Gekrummelde plat hoender (schnitzel)
90.00
Heel ontveerde portugese hoender
130.00
Halwe ontveerde portugese hoender
100.00
Ham en Kaas gekrummelde hoender rol
95.00

STAP 2 Kies jou sous

Peper of Sampioen of Roomknoffel of Kaas
20.00

STAP 3 Kies jou bykosse

Skyfies met geheime speserye of Pap en sous of Uieringe
22.00
Tradisionele braaibroodjie
25.00
Griekse slaai
28.00
Ouma Fourie se paptert of Tradisionele braaibroodjie
30.00
met ekstra spek en blatjang of Jason se groente gereg.
GEKRUMMELDE HOENDERBURGER
75.00
Skyfies met geheime speserye en uieringe.

Pizza

PLAIN EN SIMPEL
65.00
Kruie, Knoffel, Kaas.
PLOEGSKAAR
85.00
Ham, Sampioene, Kaas.
EKSOTIESE BOSVARK
85.00
Ham, Pynappel, Kaas.
STADSBOER
155.00
Soet ingelegde vye, Salami, Camenberg kaas, Vars rocket blare, Kaas.
DIE WIT FISANT
100.00
Hoender, Mayonnnaise, Pikante rissie, Sampioene.
VOERKRAAL
155.00
Ham, Salami, Spek, Pikante rissie, Knoffel, Kaas, Gekaremaliseerde uie.
LUSERN BAAL
135.00
Gekleurde pepers, Olywe, Artsjokke (artichokes), Sondroog tamaties, Gekaremaliseerde uie.
WTF “WHAT THE FISH”
125.00
Anchovies, Groen peper, Olywe, Kaas.
Slakkepas
125.00
Roomknoffel slakke, Kaas.
Rooibaard Tequila
155.00
Grofgemaalde beesmince, Knoffel, Vars gekapte chilli, Rooibaard ringsting, Kaas
Foxterrier
115.00
Spek, Avo, Feta, Kaas
DIE ARGITEK “ BOU JOU EIE”
Focaccia
65.00
Knoffel, Gekaramaliseerde uie, Groen peper.
18.00
Sampioene, Pynappel, Feta Kaas, Pikante risie.
23.00
Salami, Spek, Ham, Hoender
25.00

Uit die diep blou see

BIER BOTTER STOKVIS
105.00
Skyfies met geheime speserye
oom calimari
105.00
Skyfies met geheime speserye
oom calimari + Bier botter stokvis
125.00
Skyfies met geheime speserye

Ietsie Ligs

GRIEKSE HOOFSLAAI
80.00
SOETRISSIE HOENDERSLAAI
95.00
DIE STADSOER WILDSPASTEI MET BRUINSOUS EN SKYFIES
85.00

kleinhappie kroeg mandjies

PIEKNIEK VIR TWEE
130.00
Russiese worsies, Gekrummelde hoender repies, Gebraaide halumi kaas, Samoesas, Skyfies met geheime speserye, Uieringe.
PIEKNIEK VIR VIER
225.00
Russiese worsies, Gekrummelde hoender repies, Gebraaide halumi kaas, Samoosas, Klein varkribbetjies, Pap poffertjies, Grofgemaalde boerewors porsies, Skyfies met geheime speserye, Uieringe.

VIR DIE JONGSPAN

VAT 5
55.00
5 x Visvingers en skyfies
OLIMPIES
55.00
Gekrummelde Hoenderrepies en skyfies
TRADISIONEEL
55.00
“Mac and Cheese”
ALTYD LEKKER
55.00
Kleinspan Kaas burger met skyfies
PIZZA
55.00
Bou jou eie pizza met 2 bestandele

IETSIE WARMS

KOFFIE * NESPRESSO*
22.00
TEE, GEWOON, 5 ROSE
22.00
CAPPUCINO * NESPRESSO*
25.00
POLISIE KOFFIE *NESPRESSO*
45.00
Met Whisky of Frangelico
SWART IVOOR KOFFIE
45.00
Met Amarula